Die man wat daarvan beskuldig word dat hy Velia Strydom van Knysna vermoor en haar liggaam gaan dump het, verskyn Vrydag (27 ...
Operasie Shanela het die naweek groot suksesse in Gauteng behaal. Die operasie, wat gelyktydig in die vyf distrikte in die ...
’N EGPAAR van Scottsville in Kraaifontein het Maandag in die Bellville-landdroshof verskyn op aanklagte van mensehandel nadat ...
DIE onwrikbare toewyding van die Noord-Kaapse polisie was weereens duidelik tydens die implementering van Operasie Shanela II ...
AMPER drie jaar nadat Nadia Lotz op 4 Maart wreed vermoor is, is daar uiteindelik geregtigheid vir haar familie.
ALTESAAM SES mense, insluitend drie mans en drie vroue, is die afgelope naweek koelbloedig in driedubbele moorde in informele ...
Twee vermeende werwers, onderskeidelik 51 en 44-jaar oud, is op 20 Februarie deur die Hawks se eenheid vir Ekonomiese ...
Volgens ’n polisieverklaring het lede Saterdag, 21 Februarie 2026, omstreeks 08:30, reageer op R1 miljoen inligting rakende ...
Geweld het in streke van Mexiko uitgebreek nadat een van die land se bekendste dwelmbase deur die Mexikaanse army doodgemaak is. Nemesio Ruben Oseguera Cervantes, beter bekend as “El Mencho,” is Sonda ...
In ’n poging om onwettige vuurwapens uit sirkulasie te verwyder, het die polisie ’n totaal van 13 859 vuurwapens vernietig tydens sy tweede vuurwapen vernietigings-proses vir die 2025/26 finansiële ja ...
Die suster van die slagoffer het buite hof voor die hofverrigtinge aan Son gesê dat haar broer nog in ’n kritiese toestand in die hospitaal is en sal vandag ’n operasie ondergaan.
DIE afgelope Vrydag het die Bethelsdorp-polisie in die Oos-Kaap kragte saamgesnoer met Arcadia Hoërskool in ’n Veiliger Skole-operasie wat daarop gemik is om leerders te beskerm en ’n veilige omgewing ...