Paratus Namibia sê meer as 12 000 leerlinge landswyd het toegang tot die internet en aanlyn onderrig deur hul skole verkry met die Eduvision-program.“Vanaf die eerste ...
Die ministerie van die omgewing en toerisme se beheerbewaarder vir die noordelike streke, Loveness Ndeiweda, het ’n streng waarskuwing aan lede van die publiek gerig om nie ...
Die tweede jaarlikse NTV-toekennings het Donderdag by die Nasionale Teater van Namibië plaasgevind ter viering van die land se voorste televisie-aanbieders en ...
Die Windhoek Karnavalvereniging (Wika) het Donderdagaand tydens die 71ste “Prinzenball” prins Flo I (Florian Dillmann) en prinses Nadja III as die nuwe koninklike egpaar ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Vrydag die pas volgehou waarteen sy haar nuwe regering in plek stel met die aanstelling van sewe nuwe streekgoewerneurs.By Staatshuis is ...
Ma’s wat by die Rundu Intermediêre Hospitaal se algemene sale bly, sê hulle word aan uiterste hongerte onderwerp en waarsku dat iemand van die honger kan doodgaan as ...
Drie Namibiese rolprente is genomineer vir die 2025 Africa Magic Viewers’ Choice Awards (AMVCA) wat in Mei in Nigerië plaasvind. Die genomineerdes is Lukas deur dr.
Goeie neerslae wat oraloor die land voorkom, het Namibië van vaal en droog tot in 'n groen paradys omtower. Harald Page het dié foto op die Facebookblad Namibië Reën/Weer gedeel van die blommeprag by ...
Namibië is die afgelope weke geseën met landswye reën en die land het haar groen baadjie aangetrek. Boere jubel en juig oor weiding wat verbeter en toeriste stroom na die ...