The Freedom Front Plus (VF Plus) submitted an urgent motion to the Tshwane Metro following the tragic death of Mr Hugo van der Berg, who fell into a hole in the sidewalk in front of the Javet Arts ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) mourns the tragic incident that occurred on Saturday evening on Lynnwood Road in Pretoria following the Springboks’ match against Scotland at Loftus Versfeld. A rugby ...
Die VF Plus in die Tshwane-metro ontvang toenemend klagtes van inwoners wat met onregverdige boetes en beweerde intimidasie gekonfronteer word. Talle huiseienaars word met boetes van tot R75 000 vir ...
Mpumalanga se openbare gesondheidsorgstelsel verkeer onder ernstige druk weens swak bestuur en administratiewe verwaarlosing. Dit ten spyte van ’n gesondheidsbegroting van R21,1 miljard vir die ...
Die VF Plus kan nie die voorgestelde 2026/27-begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) van die Dr. Beyers Naudé-plaaslike munisipaliteit steun nie weens fundamentele tekortkominge wat die ...
Nuus dat die voormalige DA-leier, mnr. John Steenhuisen, eersdaags as minister van landbou vervang word, kon min mense verbaas het. Die VF Plus wens daarmee ook sy opvolger, mnr. Willie Aucamp, ...
Die Tshwane-metroraad se oorsigkomitee vir behuising en menslike nedersettings kon op 9 Junie nie met sy werksaamhede voortgaan nie aangesien lede van die ANC, DA en EFF nie opgedaag het vir ʼn ...
Die VF Plus eis ‘n ondersoek oor ‘n e-pos oor bek-en-klouseer (BKS) wat vermoedelik geskryf is deur landbouminister John Steenhuisen se stafhoof en as “Net vir die grap” – gemerk is. Die e-pos van die ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) demands an investigation into an e-mail concerning foot-and-mouth disease (FMD) that was allegedly written by the Chief of Staff of Agriculture Minister John ...
Die Tshwane-metro kan nie langer arms gevou sit en toekyk hoe dienslewering verswak en infrastruktuur in Pretoria-Noord uitmekaar val nie. Kragonderbrekings het ’n alledaagse verskynsel geword.
Die VF Plus het vandag sy voorlegging aan die departement van basiese onderwys rakende voorgestelde veranderings aan leerplanne vir skoolgeskiedenis ingedien. Die party verwerp hierdie voorstelle, ...
President Cyril Ramaphosa het vandag aankondig dat hy minister Sisisi Tolashe van maatskaplike ontwikkeling afgedank het. Tolashe, wat ook president van die ANC Vroueliga is, was die afgelope weke ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results