The Freedom Front Plus (VF Plus) submitted an urgent motion to the Tshwane Metro following the tragic death of Mr Hugo van der Berg, who fell into a hole in the sidewalk in front of the Javet Arts ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) mourns the tragic incident that occurred on Saturday evening on Lynnwood Road in Pretoria following the Springboks’ match against Scotland at Loftus Versfeld. A rugby ...
The decision by the National Treasury (NT) to withhold a portion of the July equitable share from the Emfuleni Local Municipality (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) puts the ...
Mpumalanga se openbare gesondheidsorgstelsel verkeer onder ernstige druk weens swak bestuur en administratiewe verwaarlosing. Dit ten spyte van ’n gesondheidsbegroting van R21,1 miljard vir die ...
Die VF Plus in die Tshwane-metro ontvang toenemend klagtes van inwoners wat met onregverdige boetes en beweerde intimidasie gekonfronteer word. Talle huiseienaars word met boetes van tot R75 000 vir ...
The municipal oversight report, tabled today during a session of the Northern Cape Provincial Legislature in Kuruman, confirms what communities have been experiencing for years: local government has ...
Nie munisipaliteite of die staat in Suid-Afrika is in staat om die ontwikkeling van informele nedersettings, wat soos paddastoele regoor die land opskiet, te voorkom of te beheer nie. Die VF Plus het ...
Gauteng bevind hom midde-in ‘n finansiële en ekonomiese krisis. Die VF Plus het gister met die debat oor die 2026/27-begroting van die Gautengse tesourie hieroor gewaarsku. Die krisis, soos vergestalt ...
Die VF Plus het tydens hierdie week se raadsvergadering van die Mangaung-metro sy ernstige kommer uitgespreek oor die metro se R18,5 miljoen-bergingsprojek nadat meer as R1,1 miljoen reeds aan ...
Die VF Plus verwerp die dissiplinêre verslag teen die stadsbestuurder van die Tshwane-metro, Johann Mettler, omdat dit nie ’n administratiewe besluit is nie maar ’n politieke kaping. Die verslag is ...
Die uurglas begin leegloop vir Suid-Afrika wat die vyf Amerikaanse voorwaardes vir die normalisering van verhoudinge tussen die lande ‘n jaar lank met minagting geïgnoreer het. Dié voorwaardes is ...
Die argeloosheid aangaande die haglike toestand van paaie om Alma kan nie so voortduur nie en dringende optrede is nodig om dit reg te stel. Die VF Plus het vandag ‘n skrywe hieroor gerig aan Limpopo ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results