The Freedom Front Plus (VF Plus) submitted an urgent motion to the Tshwane Metro following the tragic death of Mr Hugo van der Berg, who fell into a hole in the sidewalk in front of the Javet Arts ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) mourns the tragic incident that occurred on Saturday evening on Lynnwood Road in Pretoria following the Springboks’ match against Scotland at Loftus Versfeld. A rugby ...
Gauteng bevind hom midde-in ‘n finansiële en ekonomiese krisis. Die VF Plus het gister met die debat oor die 2026/27-begroting van die Gautengse tesourie hieroor gewaarsku. Die krisis, soos vergestalt ...
The hourglass is running out for South Africa, which has ignored the five American conditions for normalizing relations between the two countries with contempt for a year. These conditions were handed ...
Die VF Plus kan nie die voorgestelde 2026/27-begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) van die Dr. Beyers Naudé-plaaslike munisipaliteit steun nie weens fundamentele tekortkominge wat die ...
Nuus dat die voormalige DA-leier, mnr. John Steenhuisen, eersdaags as minister van landbou vervang word, kon min mense verbaas het. Die VF Plus wens daarmee ook sy opvolger, mnr. Willie Aucamp, ...
Die VF Plus sal alles in die stryd werp om die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se voorgestelde aansoekfooi en maandelikse heffing op ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) demands an investigation into an e-mail concerning foot-and-mouth disease (FMD) that was allegedly written by the Chief of Staff of Agriculture Minister John ...
Die ineenstorting van Mpumalanga se padinfrastruktuur dwing boere in landelike gebiede om hul eie fondse en toerusting te gebruik om paaie te herstel, ten spyte daarvan dat miljarde rande amptelik vir ...
Die Nama Khoi-plaaslike munisipaliteit oorweeg tans om Springbok se sportterrein aan ontwikkelaars te verkoop wat beoog om ‘n winkelsentrum daar te bou. Die VF Plus beskou dit as ‘n terugwaartse stap ...
Die VF Plus het tydens die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit (Bethlehem, Clarens, Fouriesburg, Golden Gate Highlands National Park, Paul Roux, Rosendal) se begrotingsdebat teen die 2026/27-begroting ...
Die VF Plus het vandag sy voorlegging aan die departement van basiese onderwys rakende voorgestelde veranderings aan leerplanne vir skoolgeskiedenis ingedien. Die party verwerp hierdie voorstelle, ...